Die Sir-VIVO-r Karavaan en Tent Kampoord by NIMENG

Die Sir-VIVO-r Karavaan en Tent Kampoord by NIMENG

Menu

KONTAK ONS

Die beskrywing van velde hieronder is in Nederlands opgestel. Dis die naaste aan Afrikaans. Ongelukig het die verskaffer van die webwerf se pro-forma nie Afrikaans as 'n keuse taal nie. Om met ons kontak te maak doen die volgende:

  1. Verskaf jou epos adres.
  2. Verskaf die onderwerp (titel) van jou boodskap.
  3. Verskaf jou boodskap (berig) aan ons. Verskaf asseblief jou WhatsApp foonnomer as deel van jou boodskap (berig).


Ons onderneem om spoedig met jou kontak te maak.


Julle kan ook vir Etienne Ernst WhatsApp op 084 373 6196

Neem contact met ons op via e-mail
Jouw e-mailadres:
Het onderwerp van jouw bericht:
Jouw bericht: